Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme

Die Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme, gewoonlik afgekort as die Internasionale Klassifikasie van Siektes, is die internasionale "standaard-diagnosehandleiding vir epidemiologie, gesondheidsbestuur en kliniese doeleindes".[1] Die Engelse naam is International Statistical Classification of Diseases and Related Health Problems, of kortweg International Classification of Diseases (ICD).

Die ICD word bygewerk deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO), die gesondheidsowerheid in die Verenigde Nasies-stelsel.[2] Dit is ontwerp as ’n klassifikasiestelsel vir gesondheidsorg. Dit sorteer gesondheidstoestande saam in generiese kategorieë saam met spesifieke variasies en ken aan elk ’n kode toe van tot ses karakters. Groot kategorieë sluit dus ’n stel ooreenstemmende siektes in.

Die drie jongste uitgawes van die ICD is:

  1. "International Classification of Diseases (ICD)". Wêreldgesondheidsorganisasie. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020. Besoek op 14 Maart 2014.
  2. "About WHO" (in Engels). World Health Organization. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Oktober 2019. Besoek op 14 Maart 2014.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne